Verse

Dronk Peter

Dronk Peter

Vir seker al dertig jaar of so ‘n familie meeloper.

Peter was in sy lewe nie eers vir ‘n minuut nugter nie.

Hy ken die Here en as hy die dag deurstap sal dit hemel-toe wees.

Maar Peter se pad hier op aarde het in die nagstrate van Koppies in die sestiger-jare vasgesteek.

Hy skommel in ritme met die nagkar tussen oop lewenskakemmers rond.

Peter het sy kanse gekry, verbrou.

Bly eer op die bacchus nagkar tussen die emmers tot ook sy beurt om deur te stap aanbreek.

Witter as sneeu,

ja witter as sneeu….

Standard

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s