Verleë Viljee

Gedurende die week trek amps, hoe nader aan Vrydag, hoe meer.
Andrew Murray deel Mark 5:36 “Moenie bang wees nie  glo net” en Heb 13:5 kom van Oswald Chambers af. “Ek sal jou nooit alleen los nie.”
My broek bewe steeds, my gemoed stotter.
Terwyl ons werk gebeur die wonderwerke, los almal uiteindelik biki verleë.
Later gaan ek na die Here toe, met ‘n vuisvol persentjie styf agter my rug toegeknyp.
Wil Hom verras met ‘n spesiale dankie.
Ek bars opgewonde in dankbaarheid uit:”Dankie, baie dankie dat U kom wys het van die onmoontlike, van glo….”
My hande strek uit om die vasgeklemde handvol geskenkie te gee.
My vingers gaan oop, maar tot my teleusrstelling is my hande leeg, dolleeg.
So graag ek wat ek wou het ek niks om te bied nie, nie eers iets nie.
Hy glimlag en vou my hande in Syne toe.
Ek besef dis OK, Hy IS die volmaakte  presentjie wat ek sou wou gee.

Illustration by KTDoodles.wordpress.com
Illustrated, Verse

Verleë Viljee

Whatever the gift to God you have hidden in your hand, it remains worthless if it does not contain God himself.

Image

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s